KOMMANDOKORPS

1.Weerbaarheids
Opleiding

2.Kadet Opleiding

3.Berede Eenheid

4.Leiervorming

5.Kommando Stigting

AGTERGROND

Die Kommandokorps is 'n eietydse veiligheidsorganisasie
vanuit die Boere-Afrikanervolk, vir die beveiliging van
die Volk!

Die Kommandokorps is 'n geregistreerde sekerheidsmaatskappy
en spits hom eerstens toe op opleiding in persoonlike veiligheid,
selfverdediging en huis-en-haardbeskerming.

VEILIGHEID KAN NIE GEDELEGEER WORD NIE!!!

Die Vader en Moeder van die gesin MOET die aanslag afslaan en oorleef!

Dit verg opleiding.

U opleiding en die van u gesin is voorrang een tussen alle ander veiligheidsmaatreëls in.

 

Opleiding word verskaf in die vyf projekte, soos hiernaas, gemeld.

Korps Dokumentasie

Die Rol van die Korps

Raak Betrokke

Kontak Persone

13 November, 2008