|
Wie en Wat is Elko Doeke
Elko Doeke verskaf nie net weg-gooi doeke nie,
maar ook Materiaal doeke.
Ons verskaf doeke vir Babas, maar
ook doeke vir Kinders met inkonektensie
probleme, asook doeke vir Volwassenes.
Na Algemene Blad
Baba doeke.
Omrede ons self kinders het, en weet hoe 'n groot
frustrasie lekkende doeke kan versoorsaak, glo ons dat
die doeke wat ons verskaf, van hoogstaande kwaliteit
moet wees, en teen 'n billike prys aangebied moet word.
Na Bo
Kinder doeke / broekies (Pull-Ups).
Ons verskaf doeke vir kinders wat aan blaas probleme ly,
en wat nie volkome beheer oor hulle blase het nie.
Aangesien hierdie nie so 'n geisoleerde probleem is nie,
en omrede baie ouers glo dat dit net hulle kind is wat
met so iets sukkel, is daar 'n behoefte aan 'n ondersteunings
groep vir ouers en kinders met sulke probleme.
Die doeke / broekies wat ons in hierdie afdeling verskaf word
ook ingevoer, maar ons koop vanaf
die plaaslike verspreiders van die doeke aan.
Ons verskaf die volgende handelsname:.
Molicare (ekstra-klein).
Na Bo
Volwasse doeke.
Ons verskaf 'n volledige reeks doeke vir mans en dames
en dit sluit die volgende items in:
Doeke (maak vas soos baba doeke),
Broekies (Trek aan soos onderklere),
Invoegsels (Word in onderklere ingesit),
Asook ander beskermende items wat u klere en
beddegoed beskerm.
Ons verskaf die volgende handelsname:.
Molicare Lills en Tena.
Na Bo
Indien u iets soek wat ons nie in voorraad het nie,
sal ons probeer om dit vir u in die hande te kry.
Kontak ons gerus by
Bestuurder - Doeke
indien u navrae het.
Opgedateer op 25-06-2010
Onderhou deur ELKO Rekenaars
Terug na ELKO Besighede
|